Carry Case - My Sticker Scenes Sparkly Fun Pack
1 Offer from: R 153.00
Brand: UnbrandedModel: PLID39091638
Last Updated: 2020-06-03
Ons gebruik almal energie - elke dag van ons lewens. Wanneer mense kosmaak, dinge laat werk, 'n vuurpyl die ruimte instuur, beeste oppas of 'n bal skop, gebruik hulle energie. Energie is die vermoe om werk te doen. Niks kan lewe, groei of werk sonder energie nie! Alles wat jy wil weet oor energie in die wereld vandag. Ons gebruik almal energie - elke dag van ons lewens. Wanneer mense kosmaak, dinge laat werk, 'n vuurpyl die ruimte instuur, beeste oppas of 'n bal skop, gebruik hulle energie. Energie is die vermoe om werk te doen. Niks kan lewe, groei of werk sonder energie nie! Alles wat jy wil weet oor energie in die wereld vandag. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.