Convertible Spaceship
1 Offer from: R 373.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36186962
Last Updated: 2020-06-03
Eendag lang lank gelede, was daar 'n Khoi-San groep wat in 'n pragtige vallei langs 'n bergreeks gebly het. Kaunu was 'n groot jagter in sy stam. Een jaar was daar geen reen nie en die hitte het die bessies verskrompel en die gras verbrand. Die water het ook opgedroog. Eendag lang lank gelede, was daar 'n Khoi-San groep wat in 'n pragtige vallei langs 'n bergreeks gebly het. Kaunu was 'n groot jagter in sy stam. Een jaar was daar geen reen nie en die hitte het die bessies verskrompel en die gras verbrand. Die water het ook opgedroog. Kaunu het in die grotte probeer om voedsel te vind vir sy familie. Terwyl hy in die grot soek vir kos, het hy 'n stem gehoor wat na hom roep. Toe Kaunu ondersoek instel, vind hy dat die grotmuur oop is en die gesig van 'n bul verskyn daar. Wat beteken dit vir Kaunu? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.