>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Critical Thinking
Critical Thinking


Critical Thinking

1 Offer from:   R 375.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35420928
Last Updated: 2020-06-06

1 Offer For Critical Thinking
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink. Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan te plant. Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink. Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan te plant. Kunstenaars en wewers maak ook gebruik van meetkunde. Maar wat presies is meetkunde en waarom is dit so bruikbaar? Lees verder om uit te vind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781107401983
Load Time: 0 seconds