>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Decoding Theory of Knowledge for the IB Diploma
Decoding Theory of Knowledge for the IB Diploma


Decoding Theory of Knowledge for the IB Diploma

1 Offer from:   R 499.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34452649
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Quentin en sy ma het stad toe getrek van 'n klein dorpie af. Die lewe in Hillbrow is baie moeilik totdat hy met 'n paar seuns bevriend raak. Hy is nie altyd gelukkig om te doen wat hulle vra nie, maar hy is te bang om weer alleen te wees. Quentin en sy ma het stad toe getrek van 'n klein dorpie af. Die lewe in Hillbrow is baie moeilik totdat hy met 'n paar seuns bevriend raak. Hy is nie altyd gelukkig om te doen wat hulle vra nie, maar hy is te bang om weer alleen te wees. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781107628427
Load Time: 1 seconds