>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Deep Sea Monsters
Deep Sea Monsters


Deep Sea Monsters

1 Offer from:   R 99.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34451880
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Deep Sea Monsters
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Nie alleen nie. Ons hoor elke dag van MIV en Vigs. In die koerante, op die radio en televisie; oral praat almal oor hierdie vreesaanjaende siekte wat in ons land versprei. Hierdie boek bespreek nie net MIV en Vigs en hoe dit ons en die om ons affekteer nie. Nie alleen nie. Ons hoor elke dag van MIV en Vigs. In die koerante, op die radio en televisie; oral praat almal oor hierdie vreesaanjaende siekte wat in ons land versprei. Hierdie boek bespreek nie net MIV en Vigs en hoe dit ons en die om ons affekteer nie. Dit gee ook oplossings vir probleme soos vooroordeel en diskriminasie wat saam geaffekteerd wees kom. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9780857809032
Load Time: 0 seconds