Dibanana tsa Tshwenyane (Sesotho)
1 Offer from: R 70.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35122175
Last Updated: 2020-06-06
Oral om jou is patrone - patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef. Oral om jou is patrone - patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.