Die krabbelboek
1 Offer from: R 175.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35958697
Last Updated: 2020-06-03
Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.