>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die meermin en die toebroodjie en ander tekste
Die meermin en die toebroodjie en ander tekste


Die meermin en die toebroodjie en ander tekste

1 Offer from:   R 119.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36707125
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

In 2001 het ek 'n paar baie spesiale en brawe jong mense leer ken. Hulle was almal vlugtelinge wat in Johannesburg gewoon het. Vlugtelinge is mense wat hulle eie land moes verlaat, gewoonlik as gevolg van oorlog. In 2001 het ek 'n paar baie spesiale en brawe jong mense leer ken. Hulle was almal vlugtelinge wat in Johannesburg gewoon het. Vlugtelinge is mense wat hulle eie land moes verlaat, gewoonlik as gevolg van oorlog. Soos wat ek hierdie jong mense beter leer ken het, het meeste van hulle hulle lewensverhaal met my gedeel. Hierdie is die storie van 'n reis waarop baie, baie kinders gegaan het. Ek het net een gekies... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9780199054374
Load Time: 0 seconds