>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die reis
Die reis


Die reis

1 Offer from:   R 70.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35818770
Last Updated: 2020-06-06

1 Offer For Die reis
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

In hierdie boek sal jy alles leer oor rampe wat ons wereld raak. Lees verder en vind meer uit oor vloede, aardbewings, droogtes, vulkane, siklone, peste, storms en siektes. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. In hierdie boek sal jy alles leer oor rampe wat ons wereld raak. Lees verder en vind meer uit oor vloede, aardbewings, droogtes, vulkane, siklone, peste, storms en siektes. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9780521723541
Load Time: 1 seconds