Die rooi planeet
1 Offer from: R 105.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35176691
Last Updated: 2020-06-06
Ons as mens is besig om die aarde te vernietig deur dit te beskadig. Lees meer oor hoe dinge soos aardverwarming en besoedeling die aarde verniel. In hierdie boek sal jy ook oplossings kry vir dinge soos grondbewaring. Ons as mens is besig om die aarde te vernietig deur dit te beskadig. Lees meer oor hoe dinge soos aardverwarming en besoedeling die aarde verniel. In hierdie boek sal jy ook oplossings kry vir dinge soos grondbewaring. Lees, leer, beskerm. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.