Die sandkasteelkompetisie Die sandkasteelkompetisie
1 Offer from: R 70.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35818517
Last Updated: 2020-06-06
Saam maak ons dit. Hierdie boek ondersoek presies wat die MI-virus is. Dit kyk ook na die gevoelens en emosies geassosieer met 'n kind wat of daarmee leef, of 'n geliefde het wat met die virus besmet is. Dit gee minigevallestudies om te wys wat ander mense in soortgelyke situasies gedoen het. Saam maak ons dit. Hierdie boek ondersoek presies wat die MI-virus is. Dit kyk ook na die gevoelens en emosies geassosieer met 'n kind wat of daarmee leef, of 'n geliefde het wat met die virus besmet is. Dit gee minigevallestudies om te wys wat ander mense in soortgelyke situasies gedoen het. Daar is ook wenke oor wat gedoen kan word om gesond te bly, asook hoe om in moeilike tye positief te bly en moed te hou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.