>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die storie van skilderkuns
Die storie van skilderkuns


Die storie van skilderkuns

1 Offer from:   R 235.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35134084
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Die storie van skilderkuns
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Sien, hoor, proe, tas en ruik. Kan jy sien, ruik, proe, hoor en aanraak? Hierdie is jou vyf sintuie en in hierdie boek sal jy meer oor hulle uitvind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Sien, hoor, proe, tas en ruik. Kan jy sien, ruik, proe, hoor en aanraak? Hierdie is jou vyf sintuie en in hierdie boek sal jy meer oor hulle uitvind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781869195021
Load Time: 1 seconds