Die tuin : Graad 1 : Aktiwiteitsboek
1 Offer from: R 65.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35605005
Last Updated: 2020-06-17
Khumo besluit om 'n dagboek te hou en al haar gevoelens en emosies neer te skryf. Volg haar oor 'n paar jare om te kyk wat met haar, haar vrese, haar drome en haar hartseer gebeur, terwyl sy op 'n reis van selfontdekking en selfbewussyn gaan. Khumo besluit om 'n dagboek te hou en al haar gevoelens en emosies neer te skryf. Volg haar oor 'n paar jare om te kyk wat met haar, haar vrese, haar drome en haar hartseer gebeur, terwyl sy op 'n reis van selfontdekking en selfbewussyn gaan. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.