Dipanana tsa ga Nnana Kgabo
1 Offer from: R 70.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36855619
Last Updated: 2020-06-06
Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere. Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere. Kyk wat Duba en Kai in die twee stories met dieselfde begin doen en hoe hulle die storie en hulle reis eindig. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.