Disney Planes High-speed Colouring Book
1 Offer from: R 99.00
Brand: UnbrandedModel: PLID28430429
Last Updated: 2020-06-03
Ons wereld is vol verskillende vorms. Sommige is natuurlik en sommige is deur mense gemaak. Die boek sal jou wys hoe nuttig verskillende vorms kan wees. Lees verder om agter te kom waarom wiskunde belangrik is as jy iets wil bou, uit te vind watter vorms versteekte krag het. Ons wereld is vol verskillende vorms. Sommige is natuurlik en sommige is deur mense gemaak. Die boek sal jou wys hoe nuttig verskillende vorms kan wees. Lees verder om agter te kom waarom wiskunde belangrik is as jy iets wil bou, uit te vind watter vorms versteekte krag het, te leer oor patrone, baie kopkrappers te doen en 'n vlieer te bou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.