>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Sesotho Sa Leboa / English Dictionary: Sesotho sa leboa / English dictionary: Gr 11 Gr 11
Sesotho Sa Leboa / English Dictionary: Sesotho sa leboa / English dictionary: Gr 11 Gr 11


Sesotho Sa Leboa / English Dictionary: Sesotho sa leboa / English dictionary: Gr 11 Gr 11

1 Offer from:   R 267.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35045291
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!



EAN: 9781868935925
Load Time: 1 seconds