Hierdie omvattende gids is in uitstekende , innoverende en boonop prettige handleiding om die bundel Toulopers met leerders te behandel. Die vrae en opdragte is gerankskik in pre-lees-en-post-leesaktiwiteite, wat aansluit by die voorskrifte van die KAVB.