Blitz wiskunde: Gr 1
1 Offer from: R 99.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35114497
Last Updated: 2020-06-06
Blitz wiskunde is 'n manier om die rekenkundige vermoens van 'n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke titel in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundige oplossingstrategiee, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening. Blitz wiskunde is 'n manier om die rekenkundige vermoens van 'n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke titel in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundige oplossingstrategiee, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening. Blitz wiskunde is gevul met baie verskillende aktiwiteite wat die leerproses vars en interessant hou, en wat so ontwerp is dat dit hierdie leerproses maklik maak. Leerders sal vind dat Blitz wiskunde n genotvolle manier bied om hulle vermoens om hoofrekene te doen, te bevorder. Dit verbeter syfervaardighede en ontwikkel 'n aanleg vir wiskunde in die algemeen.