>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Master Harold … en die boys : Grade 10
Master Harold … en die boys : Grade 10


Master Harold … en die boys : Grade 10

1 Offer from:   R 246.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35815973
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Dis die jaar 1950. Hally is n wit 17-jarige seun wat nie akademies presteer op skool nie, maar n intellektuele nuuskierigheid het wat ongewoon vir sy ouderdom is: hy lees wyd, hy bevraagteken algemene opinies en hy dink vir homself. Dis die jaar 1950. Hally is n wit 17-jarige seun wat nie akademies presteer op skool nie, maar n intellektuele nuuskierigheid het wat ongewoon vir sy ouderdom is: hy lees wyd, hy bevraagteken algemene opinies en hy dink vir homself. Hy het n besondere vriendskap met Sam, een van die swart mans wat vir sy ma in die St. George's-park-teekamer. Hally, Sam en Willie, die ander werker, bring n reenerige middag in die teekamer deur. Sam en Willie oefen vir die baldanskompetisie waaraan hulle binnekort deelneem. Hally doen huiswerk. Tussendeur het Sam en Hally n interessante gesprek oor denkers en idees. Hally se aandag word kort-kort afgelei deur die vooruitsig van sy pa se ontslag uit die hospitaal en sy terugkeer huis toe. Hally se komplekse verhouding met sy kreupel pa wat te veel drink en die manier waarop hy sy frustrasies hieroor uitdruk, beinvloed op dramatiese wyse sy optrede teenoor en verhouding met sy twee vriende, veral Sam. Master

... and the Boys is die eerste keer in 1982 by die Yale Repertory Theatre in New Haven opgevoer. Fugard het op n opening in die buiteland besluit as gevolg van die outobiografiese elemente in die drama en die eksplisietheid van die handeling en dialoog. Hierdie treffende vertaling ontsluit hierdie gegewe vir die moderne, Afrikaanse leser. Die feit dat dit vandag steeds wyd opgevoer en gelees word, dui daarop dat dit nie aan tyd of plek gebonde is nie, maar gehore met universele temas boei.



EAN: 9780636086081
Load Time: 1 seconds