Oxford headstart lewensorientering: Gr 8: Onderwysers gids
1 Offer from: R 215.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36821082
Last Updated: 2020-06-06
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensorientering om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder. Features: - Toeganklike taal en addisionele taalhulp vir jong lesers wat fokus op woorde wat in toetse, take en eksamens gebruik word, bied aan elke leerder 'n kans om goed te presteer - 'n Voor jy begin-afdeling hersien wat reeds onderrig is en voorsien enige agtergrondinligting wat vir die eenheid nodig word - Praktiese gevallestudies, koerantstories en illustrasies ondersteun onderrig binne 'n relevante, lewensgetroue konteks - Stap-vir-stap beplanning en gedetailleerde temporiglyne verminder voorbereidingstyd en maak voorsiening vir meer onderrigtyd - Kundige leiding vir Liggaamlike Opvoeding maak dit selfs vir niespesialis-onderwysers moontlik om die LO-kurrikulum volgens hoe standaarde te voltooi What's in the box 1 x Book