>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids


Die Antwoord-Reeks Graad 10 wisikundige geletherheid 3in1 KABV studiegids

1 Offer from:   R 159.00

Brand: Unbranded
Model: PLID33056013
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Wiskundige Geletterdheid is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, 'n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek bied 'n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is. Die stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgele en geassesseer. 'n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.



EAN: 9781920297824
Load Time: 0 seconds