Die Kind : Grade 10: Studiegids
1 Offer from: R 95.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35190019
Last Updated: 2020-06-06
Die Kind deur Jan van Tonder is 'n roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om van haar ongebore kind ontslae te raak. Sy dink terug aan die tyd toe Mlenzana haar tradisionele hut vir haar gebou het en hoe gelukkig hulle toe was ... Die Kind deur Jan van Tonder is 'n roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om van haar ongebore kind ontslae te raak. Sy dink terug aan die tyd toe Mlenzana haar tradisionele hut vir haar gebou het en hoe gelukkig hulle toe was ... In Die Kind is die kwessie van identiteit sentraal. Universele temas soos liefde en verlore liefde, eensaamheid en verlies is ook belangrik. Die konflik tussen die tradisionele en die moderne word in Die kind ondersoek. Hierdie Studiegids gaan Die Kind ontsluit en duidelik maak, sodat enige toets of eksamen daaroor met sukses aangepak kan word.