>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Salomien
Salomien (DVD)


Salomien (DVD)

1 Offer from:   R 51.00

Brand: Unbranded
Model: PLID11408591

Product Information

CONSTANTIA FILMS se SALOMIEN is in 1972 deur Bill Troskie vervaardig en die regisseur was Daan Retief. Die rolprent is gebaseer op Elsabe Steenberg se oorspronklike verhaal "Rondomtralie" wat in "Sarie Marais" verskyn het. Elsabe het ook die draaiboek geskryf. Salomien, gespeel deur Petru Wessels, word tronk toe gestuur weens die moord op haar man, Ernst (Don Lamprecht). Sy ly aan geheueverlies, maar die gevangenis-kapelaan (Cobus Rossouw) glo egter dat sy haar geheue sal terugkry deur alles wat sy fragmentaries onthou, neer te skryf. Sodoende ontvou die verhaal van die moord op haar man. Bekende spelers het in die produksie opgetree, waaronder Wena Naudé, Wilna Snyman, Magda Beukes, Doreen Lamb, Johan Brewis, Eghard van der Hoven en Christine Stevens.



EAN: 6004416094992
Load Time: 1 seconds