>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  The Boers at the End of the World / Boere op die Aardsdrempel
The Boers at the End of the World / Boere op die Aardsdrempel (DVD)


The Boers at the End of the World / Boere op die Aardsdrempel (DVD)

1 Offer from:   R 135.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41391978
Last Updated: 2021-08-30

Product Information

ENGLISH In a remote stretch of Patagonia, Argentina, there is, unbelievably, a 100-year-old community that speaks Afrikaans. After the destruction of the war against the British, these Boers sailed across the ocean to start a new life. Today, only a few dozen still speak the language and they struggle to keep their culture alive. While some continue the lifestyle of their forefathers, others embrace modern Argentina. This award-winning documentary is a portrait of the last days of the community and one family's efforts to reconnect with South Africa. AFRIKAANS Boere op die Aardsdrempel handel oor 'n klein groepie Afrikaanssprekendes in 'n afgeleë gedeelte van Patagonia in Argentinië wat 'n heenkome gevind het na die verwoestende Anglo-Boereoorlog. Die groep Boere het 'n honderd jaar gelede die Atlantiese Oseaan oorgesteek opsoek na 'n nuwe lewe, vry van die onderdrukkende Britse koloniale heerskappy. Die verloop van tyd het gepaard gegaan met die verval van hul kultuur en die stelselmatige agteruitgang van die gebruik van Afrikaans. 'n Handvol inwoners wat steeds Afrikaans praat, is gewikkel in 'n stryd om hul taal en kultuur te red. Die film fokus op die laaste dae van hierdie Afrikaanse gemeenskap en een familie se hartsverlange om kontak te

met Suid-Afrika. Language : Afrikaans Subtitles : English, Afrikaans, Spanish, English SDH SPESIALE ELEMENTE Ekstra Tonele Spesiale dokumentêr – Agter die Skerms Veeltalige Onderskrifte Lokprent



EAN: 6003805932211
Load Time: 0 seconds