Voetspore 5 Van Gansbaai Tot Gaboen (DVD)
1 Offer from: R 149.00
Brand: UnbrandedModel: PLID32846514
Last Updated: 2020-05-26
Die westilike roete in Afrika was vir dekades lank n probleem. Te veel oorloe het verhoed dat mens die roete kon volg. Maar tussen het daar vrede in Angola gekom. Die paaie word gevee om dit van landmyne te reinig. Daar het nou n nuwe wereld vir die avontuurreisiger oopgegaan om te ontrek. Dis vertrek van Gansbaai af – nie te ver van die mees suidelike punt van Afrika nie. Van daar loop die roete deur die Kalahari, verby die Boesmans in die weste van Namibie, op langs die kus van Angola, deaur die DRK en Kongo, tot in Gaboen. Die manne besoek ook die eilande Sao Tome en Principe. Hierdie is n eksotiese avontuur. Nn Reis langs ongebaande wee. n Ware Voetspore ervaring.