Wonderlus speel af by 'n troue wat lelik ontspoor. Dit draai om die groep vriende wat die volgende oggend al die los drade van die vorige aand probeer bymekaartrek: 'n Bruidegom moet die liefde van sy lewe agternasit; die bruid moet probeer om haar hede te ontsnap en 'n kelnerin moet haar losknoop van haarself. What's in the box 1 x DVD
EAN: 6009709164666