>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Jasper op hoerskool : Boek 1
Jasper op hoerskool : Boek 1


Jasper op hoerskool : Boek 1

1 Offer from:   R 195.00

Brand: Unbranded
Model: PLID40671870
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Jasper op hoerskool : Boek 1
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! "Jy kan gaan doppies blaas - ek skryf g'n opstelle nie." Dit is Jasper se antwoord toe Floors wil he dat hy wat Jasper is, 'n opstel moet skryf oor dieremishandeling. Al is hy in standerd ses en al het hy gehoor van ontgroening op hoerskool, is hy glad nie van plan om vir hierdie seun met sy kwevoelkuif opstelle te skryf nie. Jasper is die kereltjie wat omgekrap raak as iemand na sy borselkop verwys as "poenskop", en wat saam met

ander drie lede van die Viermanskap – Mossie, Giep en Ferdinand – baie avonture beleef. Saam soek hulle na 'n klein seuntjie wat wegraak en saam voer hulle kleilatoorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief en hiervoor word hulle beloon. Op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi. Kom deel in die avonture van Jasper!



EAN: 9781485303664
Load Time: 0 seconds