>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Voordat daar skole was
Voordat daar skole was


Voordat daar skole was

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID40671857
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Voordat daar skole was
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Het jy al ooit gewonder hoe die wereld was voordat daar skole bestaan het? Wat het mense van hulle wereld geleer? Het hulle gese dat die engeltjies piepie as dit reen? Het hulle geweet van mense soos Napoleon en Paul Kruger? Was kinders regtig veilig teen 'n onvoorbereide toets? Het jy al ooit gewonder hoe die wereld was voordat daar skole bestaan het? Wat het mense van hulle wereld geleer? Het hulle gese dat die engeltjies piepie as dit reen? Het hulle geweet van mense soos Napoleon en Paul Kruger? Was kinders regtig veilig teen 'n onvoorbereide toets?'n Skreeusnaakse boek vir kinders wat verwag dat dinge beter moes wees voordat daar skole was. Die skrywer neem die leser terug na prehistoriese tye waar wiskunde, geskiedenis, musiek en fisika nie regtig saakgemaak het nie. Terselfdertyd herinner dit die leser op humoristiese wyse waarom kinders skool toe moet gaan. Met groot illustrasies, waterverf met bruin potlood en gepaste raak sinne en uitdrukkings wat die illustrasies telkens aanvul en ironiseer.



EAN: 9781485302292
Load Time: 0 seconds